Vreesloos. Tydloos. Vroulik.
Fynbos Favorites
"Anything you need, baby you got it..."
Wie is Fynbos?
My Ouma Betsie Schoeman, was een van die stylvolste vroue wat ek tot dusver in my 26 jaar hier op aarde teëgekom het. Sy het geweet hoe om te kook, te versorg en lief te hê. Sy het ook geweet van “met ’n ysterhand regeer”, maar kon met ’n teer hand (en ’n stuk koek) die hartseer wegvee...